BOTHA Petrus Jacobus 1854-1930

Inligting verskaf deur Miekie van der Merwe en Alta Roux: a1-Petrus Jacobus (Holgate) Botha, seun van Louis Johannes Botha en Anna Maria Johanna Botha, is gebore op 5 Okt 1854, is gedoop op 14 Jan 1855 te Oudtshoorn, en oorlede op 19 Nov 1930 te Boomplaats, Distr. Oudtshoorn in die ouderdom van 76 jaar.
contributed by: Miekie van der Merwe
viewed 68 times
BOTHA Petrus Jacobus 1854-1930